Jeug

Jesus and me en Vuurvliegies

JAM Jesus and me


JAM - Jesus and me















Vuurvliegies Ons vuurvliegies


Vuurvliegies

JAM Jesus And Me

Senior kategese

Wie : Gr 7 – Gr 10

Tyd : 10:00 – 10:45

Wanneer : Sondae tydens gewone skoolkwartale.

Belydenisklas

Tyd : 10:00 – 11:00

Wanneer : Sondae tydens gewone skoolkwartale.

JAM Raad

Ons Jam Raad is ons groep hoërskool jongmense wat elke graad verteenwoordig op die jeugkommissie. Hulle help ons dink en droom oor nuwe idees en lekker goed om te doen in die kerk.

Wie is in beheer : Eoni Solomon by 0615849726

Avontuurkamp

Ons gaan kamp een keer per jaar. Dit is nie sommer net ‘n gewone kamp nie. Elke jaar gaan doen ons iets groots soos absail, kloofing, bridgeswing ens. Dit is ‘n avontuur waar ons uit die ervaring sommer leer van die lewe en sy uitdagings.

Tyd : Gewoonlik die naweek in Januarie net voor die skole begin.

Praat met ons

Ons is altyd bly om te hoor van julle, so stuur 'n boodskap of lewer kommentaar :

Praat met ons

Ons skedule lyk so:

Vuurvliegies

Junior kategese

Gr RR – Gr3 vorm deel van die kinderkerk tydens gewone dienstye.

Gr 4- Gr 6 : 10:00-10:45 na die erediens.

Tyd : Sondae 10:00-10:45 (uitgesluit vakansies, nagmaal en langnaweke )

Waar : Jeugsentrum

Kinderkerk

Daar is spesiale kinderkerk vir die jonges van Gr RR tot Gr3. Hulle kom tydens die normale diens in die Jeugsentrum bymekaar. Dit is ‘n vreeslike lekker geleentheid waar hulle nie net leer van God se liefde nie maar ook genoeg speel en spoeg en plak. Dit is dan ook die klein mensies se kategese.

Tyd : Sondae 9:00 -10:00

(uitgesluit vakansies, nagmaal en langnaweke)

Waar : Jeugsentrum

Praat met ons

Ons is altyd bly om te hoor van julle, so stuur 'n boodskap of lewer kommentaar :

Praat met ons

Ons skedule lyk so:

Praat met ons


Ons is altyd bly om te hoor van julle, so stuur 'n boodskap of lewer kommentaar