Uitreike

Zambië uitreik

NG Kerk Wonderpark se Zambie uitreik

Zambië uitreik

NG Kerk Wonderpark het verskeie uitreike na Zambië per jaar. Tydens hierdie tyd word die Jesus flilm vertoon, kerke word gevestig en reeds gevestigde kerke besoek en bemoedig.

Lees hier vir meer inligting

Spreading the love en Huis Gracia

NG Kerk Wonderpark

Spreading the love en Huis Gracia

Vir bydrae of om betrokke te raak, kontak vir Attie de Jager op 084 202 4322

Jesus Film en Bybelverspreiding

NG Kerk Wonderpark se Jesus Film en Bybelverspreiding

Jesus Film en Bybelverspreiding

Vertoning van die Jesus Film, en verspreiding van die Nuwe Testament op CD in MP3 formaat.

Lees hier vir meer inligting

Sonneblom projek en CMR projek

NG Kerk Wonderpark se Sonneblom en CMR projek

Sonneblom projek en CMR projek

Sonneblom is 'n blanke plakkersdorp wat ons finansieël versorg.

CMR staan vir Christelike Maatskaplike Raad.

Dit is maatskaplike werkers en ons betaal duisende rande per jaar vir hulle. Hulle werk vir die staat en met die hof. Meestal kinders wat mishandel word.

Vir bydrae of om betrokke te raak, kontak die Kerkkantoor op 012 549 1340 of epos kantoor@ngkerkwonderpark.co.za