MINI LIGGIEFEES
INRY KAFEE

MINI LIGGIEFEES INRY KAFEE

2 Oktober 2020




HOE WERK DIT?

  • Bestel jou ete voor of op Woensdag 30 Sept 2020
  • Maak jou betaling (EFT, SnapScan of kontant)
  • Bestellings kan Vrydag 2 Oktober 2020 tussen 16:00 en 18:00 by NG Gemeente Wonderpark afgehaal word.

WAT IS OP DIE SPYSKAART?

  • Liggiefees Hamburgers (R30)
  • Chips (R15)
  • Gebakte nagereg met vla (R25)
  • Kiddies Kombo: Nuggets, chips, ysie en 'n lekker (R30)

HOE BETAAL EK?

  • EFT - druk hier vir details. – Inry + Voorletters en Van as Verwysing NB!!
  • SnapScan - druk hier vir details. – Inry + Voorletters en Van as Verwysing NB!!
  • Kontant. (korrekte bedrag asb sodat kleingeld nie nodig is)

HOE BESTEL EK?

  • Aanlyn (druk op skakel hieronder)
  • SMS na 083 266 2804
  • WhatsApp na 083 266 2804
Bestel jou ete aanlyn

Aanwysings na NG Kerk Wonderpark